Te Koop - Hentiesbaai
Suid Duin
N$950,000
(Meubels ingesluit)
Opsoek na 'n bekostigbare vakansie huis?
Dis dir perfekte geleenteheid.
3 slaapkamers met 2 badkamers
Oop plan kombuis, eetkamer, sitkamer en braai area. Ingeboude braai vir daai Saterdae aande se visbraai. 😊
Geen motor huis maar genoeg yard spasie om een aan te bou. Baie potensiaal.
Yard Spasie: 921sqm
Voorafvervaardigde (Prefab) Spasie: 70sqm
Geboude braaikamer: 26sqm
Moenie die winskoop misloop nie. Skakel my vandag om n afspraak te maak om die wooning te besigtig.
Rochelle Mulder - 0818593213 of via WhatsApp 081 794 6016
LaRochelle Properties Real Estate Agency
#LaRochelleProperties #namibiaproperties #namibiarealestate #ViewingAvailable #propertyinvestment #coastallifestyle #realestate #vakandiehuis #Hentiesbaai